Visitor number 337
Find or Add a Club
List Clubs
Display Club
Home Page
Contact info
Club house
Diary
Notice Board
Sponsors & Links
Photo Album
Maintain Club
Comments & Questions
Packman Voetslaanklub
The club is a
Hiking
club from
Pretoria, Gauteng
,
South Africa
.
Welcome
Packman stapklub bestaan sedert 1991 toe 'n klompie mense wat saamgewerk het besluit het om te begin stap. In 1992 het ons die klub formeel gestig, konstitusie opgestel en op 'n meer amptelike wyse ons aktiwiteite begin organiseer. Die klub het tans 16 lede en ledegesinne en heelwat gaste wat op 'n gereelde basis saamstap. Ons poog om 5 tot 6 stapgeleenthede per jaar te reël wat 'n balans tussen basiskamp roetes, oornagroetes en roetes waar die kinders aan kan meedoen insluit. Stapgeleenthede is informeel en elke stapper kan volgens sy eie tempo en behoeftes stap. Die hoofdoel van die stapgeleenthede is om die geleentheid te skep om uit die stad te kom en weg te breek van die formele sektor deur op 'n gemaklike wyse met ander mense die natuur te geniet en sosiaal te verkeer.
Add this website to Favourites
Copy right Elbert Broere
Contact OurOwnClub.com